Over 10 years we helping companies reach their financial and branding goals. Onum is a values-driven SEO agency dedicated.

CONTACTS

Cambridge IGCSE Afrikaans Leerderboek 1

R440.00

Die Cambridge IGCSE Afrikaans Tweede Taal is ‘n reeks wat die kurrikulum vir Cambridge IGCSE Afrikaans – Second Language (0548) ten volle ondersteun. Die materiaal bied al die inhoud wat leerders in die laaste twee jaar van hul studies moet dek voordat hulle die finale IGCSE eksamen kan skryf. Die materiaal is geskryf deur twee ervare onderwysers wat tans die eksaminatore vir IGCSE Afrikaans Tweede Taal is.

9 in stock

Description

Cambridge IGCSE Afrikaans Tweede Taal Leerdersboek 1 bestaan uit tien opwindende temas wat verband hou met die leerders se wyer leefwêreld. ‘n CD-Rom, gratis by die Leerdersboek ingesluit, bevat al die luistertekste wat leerders sal benodig vir hul studies.

Die temas is verdeel in vyf afdelings vir effektiewe taalonderrig, naamlik –

  • Praat en Luister
  • Leesbegrip
  • Aantekeninge
  • Opsommings
  • Taal
  • Woordeskat
  • Skryf.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Cambridge IGCSE Afrikaans Leerderboek 1”

Your email address will not be published. Required fields are marked *